Peter Friedman

Peter Friedman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Peter Friedman (gebore 24 April 1949) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Single White Female (1992), Paycheck (2003), The Messenger (2009), en Love & Other Drugs (2010).


Developed by StudentB